Please choose your preferred language

English Afrikaans

Lip Conditioner

VIR ALLE VELTIPES

'n Beskermende lip opknapper wat vog verseël terwyl dit bydra om 'n natuurlike buffer funksie te handhaaf.

10ml

Aktiewe Behandeling:
Ryk in bevogtende olies met sterk anti-oksidante om te voed, genees en beskerm.
Jojoba Olie is diep bevogtigend, helend en versagtend.
Kigelia help om onewe pigmentasie te voorkom, verhelder en verferm die vel. Effektiewe behandeling teen melanoma.
Rooibos Blaar Ekstrak, 'n kragtige anti-oksidant, verhoog kappilêre sterkte en verdedig teen die elemente.
Wend aan lippe so dikwels as benodig.
Glycerin, Caprylic/Capric Triglyceride, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Glyceryl Stearate Citrate, Cetearyl Alcohol, Water (Aqua), Vanilla Planifolia Oil, Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Kigelia Africana Fruit Extract, Glyceryl Caprylate, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Gamma Decalactone