Please choose your preferred language

English Afrikaans

Ultra Moisturiser

VIR BAIE DROË VEL

Esse Ultra Moisturiser is n super ryk room wat die droogste vel voed. Druiwepit Saad Ekstrak dien as kragtige anti-oksidant.

50ml

Mikrobiome:
Die produk bevat prebiotika as voeding vir voordelige mikrobe ten koste van patogene. Byvoeging van 'n probiotiese ekstrak bevorder gunstige mikrobiale bevolkings. Die pH is gebalaseer op 4,5 wat groei van sinergistiese spesies bevorder.Aktiewe Behandeling:
Rooibos Ekstrak bied 'n kragtige anti-oksidant funksie om premature veroudering te beveg. Druiwepit Saad Ekstrak verbeter vel struktuur deur verhoging van kollageen en elastien produksie. Lae Molekulêre Massa Hyaluronsuur kan sy gewig in water tienvoudig dra en word in hoë vlakke ingesluit om hidrasie te bevorder. Kigelia verlig son vlekke en ouderdoms vlekke en maak velkleur gelyk. Die natuurlike lipied komposisie van vel word nageboots om te verseker dat die algehele vel gesondheid verbeter.
Gebruik ligte drukbewegings vir aanwending aan gesig, nek en décolleté soggens en saans, na reiniging en verfrissing.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Glycerin**, Butyrospermum Parkii (Shea) Butter*, Glyceryl Stearate Citrate, Inulin, Sucrose Stearate, Cetearyl Alcohol, Cocos Nucifera (Coconut) Oil*, Glyceryl Stearate, Sodium Stearoyl Lactylate, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Schinziophyton Rautanenii (Manketti) Seed Oil, Calodendrum Capense (Yangu) Seed Oil, Stearic Acid, Bisabolol, Xanthan Gum, Sodium Phytate, Vanilla Planifolia Seed Extract, Olea Europaea (Olive) Leaf Extract, Pogostemon Cablin (Patchouli) Oil*, Benzyl Alcohol, Sodium Hyaluronate, Lactobacillus Ferment, Mentha Viridis (Spearmint) Leaf Oil*, Pelargonium Graveolens (Rose Geranium) Oil*, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Dehydroacetic Acid, Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Ascorbyl Palmitate, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Vitis Vinifera (Grape) Seed Extract, Adansonia Digitata (Baobab) Fruit Extract*, Cananga Odorata (Ylang Ylang) Flower Oil*, Tocopherol, Citric Acid, Kigelia Africana Fruit Extract, Eriocephalus Punctulatus (Cape Chamomile) Leaf Oil, Linalool***, Citronellol***, Geraniol***, Limonene***