Please choose your preferred language

English Afrikaans

Toner

VIR ALLE VELTIPES

Esse Toner voltooi die reinigingsproses met aktiewe bestanddele wat die velkondisie vernuwe en verbeter. Rooibos Ekstrak bied beskerming teen omgewingsskade en bevat anti-oksidantiese eienskappe. Olyfblaar Ekstrak beveg die negatiewe uitwerkng van besoedeling.

100ml

Mikrobiome:
Die Esse Toner verseker 'n gebalanseerde vel pH van 4.5 – 'n gunstige pH vir voordelige mikrobe.
Aktiewe Behandeling:
Rooibos Ekstrak verbeter immuunfunksie en verskaf anti-inflammatoriese eienskappe.
Olyfblaar Ekstrak beveg die negatiewe uitwerking van besoedeling en bied 'n mate van beskerming teen son skade.
Berei die vel voor vir opvolgende produkte deur liggewig bevogtiging.
Spuit op gesig en décolleté na reiniging. Druk liggies droog totdat alle vog verwyder is.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Rosa Damascena (Rose) Flower Water*, Olea Europaea (Olive) Leaf Extract, Salicylic Acid, Levulinic Acid, Sodium Levulinate, Glycerin, Citric Acid, Aqua (Water), Glyceryl Caprylate, Vanilla Planifolia Seed Extract