Please choose your preferred language

English Afrikaans

Toner Plus

VIR ALLE VELTIPES

Lactobacillus selle is die bron van die aktiewe bestanddeel in hierdie verfrisser. Die sel inhoud onderhou die vel se natuurlike buffer funksie. Prebiotika word bygevoeg as nutriënt bron wat gunstig is vir 'n gesonde vel ekosisteem.

100ml

Mikrobiome:
Herdie produk gebruik Biome+ tegnologie: n vermenging van pro-en prebiotika word ingesluit. Dit stimuleer die sekresie van anti-mikrobiale peptiede, verhoog die diversiteit en aantal gunstige mikrobe op die veloppervlak en stimuleer die vel se immuun verdediging.Aktiewe Behandeling:
Pro-en prebiotika optimaliseer die funksionering van die vel se mikrobiale ekosisteem.Probiotika:
– Lactobacilli probiotika – stimuleer die sekresie van anti-mikrobiale peptiede.
– Lactobacillus casei – stimuleer saprofitiese mikrobiese proliferasie.
– Lacctobacillus acidophilus – stimuleer die vel se immuun verdediging.Prebiotika: α-glukan oligosakkariede, Inulin, Kremetart- vrugtepulp, Yacon wortel en melksuur skep 'n gunstige mikrobiale omgewing.
Spuit op gesig en décolleté na reiniging. Druk liggies droog totdat alle vog verwyder is.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Inulin*, Adansonia Digitata (Baobab) Fruit Extract*, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Polymnia Sonchifolia Root Juice, Maltodextrin, Lactobacillus, Citrus Aurantium (Neroli) Flower Oil*, Sodium Citrate, Salicylic Acid, Lactic Acid, Levulinic Acid, Sodium Levulinate, Glycerin, Aqua (Water), Glyceryl Caprylate, Vanilla Planifolia Seed Extract, Geraniol***, Citral***, Linalool***, Limonene***, Citronellol***