Please choose your preferred language

English Afrikaans

Sunscreen

VIR ALLE VELTIPES

'n Gesertifiseerde organies, minerale sonskerm bied breë spektrum dekking beskerming teen beide UVA en UVB (kritiese golflengte van 373nm). Dit is geurvry en lig gepreserveer en daarom geskik vir sensitiewe velle. Snel bioafbreekbaar en koraalrif vriendelik.

50ml

Mikrobiome: Mikrobioom vriendelik : opeenvolging van hoë deurvoer data bring aan die lig dat die produk geen noemenswaardige impak op vel mokrobiome het nie. Gesertifiseerd organies en pH gebalanseerd.Aktiewe behandeling:
Bedekte Sinkoksied skerm UV – strale uit. Dit is bykans deursigtig met aanwending en versprei maklik en eweredig.
0% nano-grootte deeltjies.
0 % biopersistence, koraalrif veilig.
Myrothamnus, Rooibos en Olyfblaar Ekstrak ruim vrye radikale, wat deur son blootstelling gegenereer word, op.
Wend liberaal aan ontblote areas voor sonblootstelling. Die gebruik van onvoldoende hoeveelhede produk sal verminderde sonbeskerming tot gevolg he. Herhaalde, gereelde aanwending verseker voortdurende beskerming, veral na swem of afdroog.Waarskuwings: Slegs vir uitwendige gebruik. Moet nie op beskadigde of stukkende vel gebruik word nie. Vermy kontak met oë –spoel met water indien dit in oë kom.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Zinc Oxide, Caprylic/Capric Triglyceride, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Polyglyceryl-2 Dipolyhydroxystearate, Isoamyl Laurate, Polyglyceryl-3 Diisostearate, Butyrospermum Parkii (Shea) Fruit Oil*, Zinc Sulfate, Myrothamnus Flabellifolia Extract, Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Olea Europaea (Olive) Leaf Extract, Polyhydroxystearic Acid, Polyglyceryl-3 Polyricinoleate, Isostearic Acid, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Cera, Olea Europaea (Olive) Oil Unsaponifiables, Rhus Verniciflua Peel Cera, Rhus Succedanea Fruit Cera, Shorea Robusta Resin, Glyceryl Oleate, Ascorbyl Palmitate, Dehydroacetic Acid, Benzyl Alcohol, Aqua (Water), Tocopherol, Lecithin, Hydrogenated Lecithin, CI 77492, CI 77491, CI 77499