Please choose your preferred language

English Afrikaans

Sensitive Toner

VIR ALLE SENSITIEWE VELLE

Die sensitiewe vel verfrisser bevat pro-biotiese ekstrakte asook pre-biotiese nutriënte om die balans in vel mikrobiome te handhaaf. Sagwerkende, voggewende bestanddele verbeter vel hidrasie.

100ml

Hoëvlak pro-biotiese ekstrakte in die verfrisser beskerm die vel teen eksterne aggressors deur die versterking van die buffer funksie. Lactobacillus pro-biotika stimuleer die produksie van anti-mikrobiale peptiede wat 'n verandering in die ekologie van vel mikro-biome teweegbring.Prebiotika van Yacon Wortel voed die korrekte mikrobe en versterk hul vermoë om bedreigende patogene te beveg.Hierdie poduk is geskik om dwarsdeur die dag te gebruik om die vel te hidreer en te kalmeer.Sleutel Aktiewes:
Prebiotika – Inulin en Alfa–Glucan Oligosakkariede is pre-biotika wat voordelige mikrobes voed ten koste van minder wenslike opportunistiese spesies.Probiotika – Lactobacillus en Lactobacillus Ferment: beide hierdie pro-biotiese ekstrakte word ingesluit vir die funksionele verskille wat hulle in mikro-biome maak en vir die wyse waarin hulle die omgewing op die vel verander om n beskermende mikrobiale balans te bevorder.Aloe Vera en Melksuur hidreer en bevog sensitiewe veltipes.
Skud liggies. Spuit 6 pompe, voor bevogtiging, direk op die gesig, nek en décolletage. Hou oë toe.Sensitiewe vel behoort na 'n periode van ongeveer 2 maande te stabiliseer na nie hiper-reaktief.Dit is belangrik dat hierdie produk nie gekombineerd met produkte van ander handelsname gebruik sal word nie ten einde hierdie stabilisering te verseker.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Polymnia Sonchifolia Root Juice, Maltodextrin, Lactobacillus, Inulin*, Lactobacillus Ferment, Sodium Citrate, Dehydroacetic Acid, Levulinic Acid, Sodium Levulinate, Glycerin, Aqua (Water), Lactic Acid, Glyceryl Caprylate, Vanillin, Gamma Decalactone