Please choose your preferred language

English Afrikaans

Sensitive Skin Trial Pack

VIR SENSITIEWE VEL

'n Seleksie van 4 miniatuur produkte, geskik vir reis, as geskenk of om 'n reeks te beproef.

Stel bevat:10ml Sensitive Cleanser
5ml Hydro Moisturiser
5ml Nourish Moisturiser
3ml Protect Oil
Verwys na die bestanddele lys op elke individuele produk bladsy.