Please choose your preferred language

English Afrikaans

Sensitive Serum

VIR ALLE SENSITIEWE VELLE

Die serum bevat hoë dosisse lewende probiotiese mikrobes om die vel te genees en te beskerm .Dit kalmeer ook die immuunstelsel van die vel.

15ml

Beskerming – Ons poog om probiotiese mikrobiale bevolkings te vermeerder tot die mate dat daar geen beskikbare nis vir indringers is nie. Dit verhoed aktivering van die vel se immuunstelsel en verminder rooiheid en irritasies.
Buffer funksie – Dit is moontlik om die buffer funksie radikaal met lewende probiotiese mikrobes te verhoog. Met verbeterde buffer funksie is daar 'n vermindering in rooiheid en inflammasie omdat minder molekules van “buite“ die binne vellae kan binnedring.Aktiewes:
1 biljoen cfu per ml probiotiese Lactobacillus mikrobes.
Wend liggies twee maal per dag aan gesig en décolleté, voor bevogtiging.
Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Sesamum Indicum (Sesame) Seed Oil*, Hydrogenated Vegetable Oil, Butyrospermum Parkii (Shea) Butter*, Isoamyl Laurate, Lactobacillus, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Ascorbyl Palmitate, Vanillin, Gamma Decalactone