Please choose your preferred language

English Afrikaans

Sensitive Eye Cream

VIR ALLE SENSITIEWE VELLE

Bevogtig die delikate oogarea sonder om inflammasie van die sensitiewe vel te veroorsaak.

15ml

'n Lactobacillus ekstrak balanseer die mikrobiome deur 'n velomgewing te skep wat die teenwoordigheid van voordelige spesies bevorder.
Inulin en Alpha- Glucan Oligosakkariede is prebiotika wat ingesluit word vir die selektiewe voeding van voordelige mikrobes ten einde hulle in staat te stel om indringer spesies, algemeen aan sensitiewe velle, te oorwin.
Geformuleer om pro-aktief, reaktiewe vel te kalmeer sodat selfs hoogs sensitiewe gebruikers die tekens van veroudering kan adresseer.
Wend twee maal per dag aan deur 'n ligte pomp hoeveelheid tussen die indeksvingers te verdeel. Versprei liggies in 'n uitwaartse rigting oor die boonste ooglid en onder die oog. Volg op met sensitiewe bevogtiger van keuse.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Aqua (Water), Myrothamnus Flabellifolia Extract, Caprylic/Capric Triglyceride, Glycerin, Cocos Nucifera (Coconut) Oil*, Butyrospermum Parkii (Shea) Fruit Oil*, Cetearyl Alcohol, Squalane, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Inulin, Albizia Julibrissin Bark Extract, Darutoside, Glyceryl Stearate Citrate, Sucrose Stearate, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Lactobacillus Ferment, Sodium Hyaluronate, Xanthan Gum, Glyceryl Caprylate, Levulinic Acid, Sodium Levulinate, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Ascorbyl Palmitate, Sodium Phytate, Dehydroacetic Acid, Sodium Anisate, Sodium Benzoate, Citric Acid, Gamma Decalactone