Please choose your preferred language

English Afrikaans

Sensitive Cleanser

VIR ALLE SENSITIEWE VELLE

Die perfekte reiniger vir 'n sensitiewe vel met ultra-sagte skuimbestanddele en probiotiese ekstrakte.

200ml

Mikrobiome:
Soos alle produkte in die Esse Sensitive reeks, minimaliseer die reiniger die kans op allergiese reaksies. Die produk is 100% natuurlik met 'n geurvlak onder 0.03%. Die preserveer komponent is besonder lig en die aantal bestanddele in die formule is tot die minimum beperk.Aktiewe Behandeling:
Probiotika – Die Sensitive Cleanser gebruik die a probiotiese ekstrak van Lactobacillus.
Aloe Vera Gel – Die basis van die Sensitive Cleanser is organiese Aloe Vera gel. Polisakkariede in die gel streel en kalmeer die vel.
Vorm 'n skuim met warm water, masseer met ligte bewegings oor die gesig en décolleté. Spoel deeglik af. Druk droog.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Glycerin, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Decyl Glucoside, Cetearyl Alcohol, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Glyceryl Stearate, Cetyl Alcohol, Xanthan Gum, Sodium Phytate, Lactic Acid, Ascorbyl Palmitate, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Lactobacillus Ferment, Levulinic Acid, Sodium Levulinate, Aqua, Citric Acid, Glyceryl Caprylate, Sodium Anisate, Vanillin, Hexenol, Gamma Decalactone