Please choose your preferred language

English Afrikaans

Rich Moisturiser

VIR DROË VEL / DROË WEERSOMSTANDIGHEDE

'n Ryk, luukse bevogtiger met probiotiese ekstrakte om vel mikrobiome te optimaliseer. Marula Olie en Olyfblaar ekstrak voed en verbeter elastisiteit en bied beskerming teen anti-oksidante.

50ml

Mikrobiome:
Die produk bevat prebiotika as voeding vir voordelige mikrobe ten koste van patogene .Byvoeging van 'n probiotiese ekstrak bevorder gunstige mikrobiale bevolkings. Die pH is gebalaseer op 4,5 wat groei van sinergistiese spesies bevorder.Aktiewe Behandeling:
Maroela olie bevat n uiters stabiele anti-oksidant asook hoë vlakke Omega-6 essensiële vetsure .Gekombineerd met Omega-3 olie van Manketti en Yangu word die lipied en buffer funksie van die vel verbeter.
Kigelia verlig son skade en ouderdomsvlekke en maak veltoon gelyk.
Lae molekulêre massa Hyaluronsuur bevorder bevogtiging en hidrasie.
Anti-oksidante soos olyfblaar ekstrak verbeter vel elastisiteit en bied foto-beskermings eienskappe .Rooibos en Druiwepit help om eksterne aggressors te beveg en veroudering te vertraag.
Gebruik ligte drukbewegings vir aanwending aan gesig, nek en décolleté soggens en saans, na reiniging en verfrissing.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Glycerin**, Glyceryl Stearate Citrate, Inulin, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Sucrose Stearate, Cetearyl Alcohol, Glyceryl Stearate, Sodium Stearoyl Lactylate, Calodendrum Capense (Yangu) Seed Oil, Schinziophyton Rautanenii (Manketti) Seed Oil, Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Adansonia Digitata (Baobab) Fruit Extract*, Stearic Acid, Bisabolol, Xanthan Gum, Pelargonium Graveolens (Rose Geranium) Oil*, Lactobacillus Ferment, Olea Europaea (Olive) Leaf Extract, Sodium Hyaluronate, Kigelia Africana Fruit Extract, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Eriocephalus Punctulatus (Cape Chamomile) Leaf Oil, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Vitis Vinifera (Grape) Seed Extract, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Sodium Phytate, Cananga Odorata (Ylang Ylang) Flower Oil*, Citric Acid, Ascorbyl Palmitate, Tocopherol, Mentha Viridis (Spearmint) Leaf Oil*, Geraniol***, Linalool***, Citronellol***, Limonene***