Please choose your preferred language

English Afrikaans

Rich Body Moisturiser

VIR DROË VEL / DROË WEERSOMSTANDIGHEDE

Ideaal vir gedehidreerde vel. Rooibos Ekstrak word ingesluit vir die kragtige anti-oksidant funksie wat tekens van veroudering beveg. Maroela Olie is ryk aan omega 6 essensiële vetsure wat vel voed en hidreer.

100ml / 200ml

Mikrobiome:
Die room bevat prebiotika as voeding vir voordelige mikrobes ten koste van patogene. 'n Probiotika ekstrak word bygevoeg om mikrobiale bevolkings gunstig te verskuif. 'n Gebalanseerde pH van 4,5 is gunstig vir die groei van sinergistiese spesies.Aktiewe Behandeling:
'n Uitstekende lyfroom vir bevogtiging van droë, gedehidreerde vel of vel wat blootgestel is aan droë weersomstandighede .Geskik vir die hele lyf.
Rooibos en Druiwepit Ekstrakte help die vel in sy verdediging teen omgewings agressors terwyl Vitamien C produksie, wat velkondisie verbeter, bevorder word.Maroela Olie is ryk aan omega 6 en bied ryk voeding sonder vetterigheid.
Kigelia Ekstrak help die vel om te verferm en om onewe pigmentasie te vehoed en te verbeter.
Kigelia Ekstrak help die vel om te verferm en om onewe pigmentasie te vehoed en te verbeter.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Cocos Nucifera (Coconut) Oil*, Glycerin, Cetearyl Alcohol, Glyceryl Stearate Citrate, Sodium Stearoyl Lactylate, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Kigelia Africana Fruit Extract, Xanthan Gum, Inulin, Vitis Vinifera (Grape) Seed Extract, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Lactobacillus Ferment, Glyceryl Caprylate, Pelargonium Graveolens (Rose Geranium) Oil*, Sodium Phytate, Cymbopogon Martini (Palmarosa) Oil*, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Eriocephalus Punctulatus (Cape Chamomile) Oil, Ascorbyl Palmitate, Cananga Odorata (Ylang Ylang) Flower Oil*, Citric Acid, Mentha Viridis (Spearmint) Leaf Oil*, Vanilla Planifolia Seed Extract, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Pogostemon Cablin (Patchouli) Oil*, Linalool***, Limonene***, Geraniol***, Citronellol***