Repair Oil

VIR ALLE VELTIPES / ADDISIONELE NAGSORG / LITTEKENWEEFSEL HERSTEL

'n Voedende olie met n presiese vermenging van omega olies van Flaks, Maroela en Rosehip.

15ml

Aktiewe Behandeling:
Die behandelingsproduk is veelsydig en geskik vir 'n verskeidenheid van gebruike.
Kalahari Spanspek Olie is hoog in omegas en dien as uitstekende versagtings olie.
Rosehip Olie vertoon helende en herskeppende eienskappe en is ook hoog in Omega 3.
Maroela Olie is diep voedend en helend en bevat anti-oksidante wat versterk en beskerm.
Vitamien E ingesluit in hoë dosisse om sel herskepping te stimuleer.
Yangu en Manketti bevat omegas en vertoon UV beskermende eienskappe.
Wend aan gesigsarea soos benodig.
Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Rosa Mosqueta (Rosehip) Fruit Oil*, Linum Usitatissimum (Flax) Seed Oil*, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Hydrogenated Vegetable Oil, Calodendrum Capense (Yangu) Seed Oil, Citrullus Lanatus (Kalahari Melon) Seed Oil, Schinziophyton Rautanenii (Manketti) Seed Oil, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Lavandula Angustifolia (Lavender) Oil*, Pelargonium Graveolens (Rose Geranium) Oil*, Linalool***, Citronellol***, Geraniol***