Please choose your preferred language

English Afrikaans

Refining Cleanser

VIR ALLE VELTIPES

Ligskuimende klei wasmiddel wat sagkens afskilfer en detoks. Betoniet klei partikels dien as superfyn afskilferings korrels en onttrek toksienes. Kalahari Spanspek Olie voeg omega-6 essensiële vetsure by om vel olies te behou.

100ml

Mikrobiome:
Die komplekse ekosisteem lewende mikrobes op die vel oppervlak word beinvloed deur die metode van vel reiniging. Die insluiting van ultra-matige oppervlak reinigers stroop nie die natuurlike lipied bekermingslaag van die vel nie. Skerp reiniging stel die vel bloot aan nie-voordelige mikrobes wat veroudering versnel.Aktiewe Behandeling:
'n Diep reinigende gesigwasmiddel met 'n luukse ryk skuim.
Effektief vir verwydering van olie opbou op jonger velle.
Die fyn partikels van Betoniet klei reinig, skilfer af en detoks.
Wend aan oor klam gesig, nek en décolleté. Masseer liggies tot 'n skuim en spoel af.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Decyl Glucoside, Bentonite, Sodium Cocoyl Glutamate, Glycerin**, Titanium Dioxide, Citrus Aurantium Dulcis (Orange) Peel Oil*, Citric Acid, Citrullus Lanatus (Kalahari Melon) Seed Oil, Coco-Glucoside, Glyceryl Oleate, Xanthan Gum, Cymbopogon Martini (Palmarosa) Oil*, Commiphora Wildii (Namibian Myrrh) Oil, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Citrus Aurantium Amara (Petitgrain) Leaf/Twig Oil*, Limonene***, Linalool***, Geraniol***