Protect Oil

VIR ALLE SENSITIEWE VELLE

Ximenia olie beskut die sensitiewe vel en beskerm dit teen omgewings stressors.  

15ml

Vorm beskermende laag op die vel met blootstelling aan UV of vrye radikale vanweë die polimerisasie van ximenynic suur.
Genereer 'n tasbare laag as beskerming teen omgewingsbesoedeling.
Verhoog bloedvloei vir meer effektiewe lewering van nutriënte en suurstof aan die vel.
Wend aan voor bevogtiging deur 5-10 druppels egalig oor die gesig, nek en décolleté te versprei.Druk liggies tot volkome geabsorbeer.
Ximenia Americana Seed Oil, Tocopherol, Ascorbyl Palmitate, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Vanillin