Please choose your preferred language

English Afrikaans

Probiotic Serum

VIR ALLE VELTIPES

Dit is wêreldwyd die eerste lewende probiotiese serum en verteenwoordig die toppunt van BIOME + tegnologie.

30ml

Wanneer die Esse Probiotic Serum in kontak met die gesig kom, word 1 biljoen lewende probiotika per millimeter deur die vog op die vel geaktiveer. Dit komplimenteer die natuurlike mikrobiale deversiteit en help om ideale mikrobe te skep om die verouderingsproses te vertraag.Onafhanklike toetse bewys dat hierdie produk vel fermheid met 16% verbeter binne 28 dae met positiewe resultaat in 100% van die toets persone.Duidelike langtermyn resultaat is sigbaar wanneer daar saam met die natuur gewerk word.
Gebruik saans vir een week of totdat resultaat sigbaar is. Daarna kan gebruik vir een week verminder word tot elke tweede dag. Daarna 1 of 2 maal per week vir instandhouding.
Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Sesamum Indicum (Sesame) Seed Oil*, Butyrospermum Parkii (Shea) Butter*, Hydrogenated Vegetable Oil, Isoamyl Laurate, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Lactobacillus, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Ascorbyl Palmitate, Vanillin, Gamma Decalactone