Please choose your preferred language

English Afrikaans

Oily / Combination Trial Pack

VIR OLIERIGE / KOMBINASIE VEL

'n Seleksie van 6 miniatuur produkte, geskik vir reis, as geskenk of om n reeks te beproef.

Stel bevat:10ml Refining Cleanser
10ml Gel Cleanser
5ml Light Moisturiser
5ml Deep Moisturiser
10ml Cocoa Exfoliator
10ml Clay Mask
Verwys na die bestanddele lys op elke individuele produk bladsy.