Nourish Moisturiser

VIR DROË / DEHIDREERDE VEL

Die hoogs kalmerende bevogtiger kombineer probiotiese ekstrakte en prebiotiese nutriënte om die buffer funksie in 'n sensitiewe vel te bevorder.

50ml

Droogheid en rooiheid word verbind met 'n afbraak in die buffer funksie van die vel. Vel met 'n gesonde buffer funksie verhoed vinnige vogverlies en hou toksiene en ongewensde mikrobe uit.
Lae molekulêre massa Hyaluronsuur bevorder bevogtiging en het 'n teen verouderende uitwerking.Sleutel Aktiewes:
Prebiotika – Inulin en alfa-glucan oligosakkariede verbeter droogheid en rooiheid en verminder irritasie in 'n sensitiewe vel. Prebiotika bevoordeel die groei van voordelige mikrobe.
Probiotika – Nourish Moisturiser gebruik 'n ekstrak van probiotiese Lactobacillus spesies. Die ekstrak verbeter voordelige mikrobiale bevolkings op die vel. Die oorkoepelende uitwerking is om vel toestand te versterk en die vel uit te plomp deur die verbetering van bevogtiging en T-strook aktiwiteit.
Gebruik ligte drukbewegings vir aanwending aan gesig, nek en décolleté soggens en saans, na reiniging en verfrissing.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Squalane, Glycerin, Butyrospermum Parkii (Shea) Butter*, Glyceryl Stearate Citrate, Glyceryl Stearate, Cetearyl Alcohol, Sodium Stearoyl Lactylate, Inulin, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Stearic Acid, Lactobacillus Ferment, Dehydroxanthan Gum, Bisabolol, Sodium Phytate, Glyceryl Caprylate, Sodium Hyaluronate, Ascorbyl Palmitate, Tocopherol, Sodium Anisate, Citric Acid, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Lactic Acid, Levulinic Acid, Sodium Levulinate, Dehydroacetic Acid, Aqua, Vanillin, Gamma Decalactone