Please choose your preferred language

English Afrikaans

Microderm Exfoliator

VIR VOLWASSE / SENSITIEWE VEL

'n Verfynings afskilferaar met mikro partikels om sagkens te poleer en veloppervlak te verfyn. Jojoba Olie laat die vel sag en gehidreer na behandeling.

50ml

Aktiewe Behandeling:
Rooios bied sterk anti-oksidantiese eienskappe wat detoks en vernuwe.
Kalsiumkarbonate en Kaolin is ligte afskilferaars en lig dooie velselle .
Maroela Olie voed en hidreer om die vel sag en glad te laat voel.
Frakincense en Lemoen Olie bring 'n aangename geur.
Versag 'n ruim skep afskilferaar met n paar druppels water. Skilfer gesig en décolleté in sirelbewegings af vir 2-3 minute. Spoel af met warm water. Gebruik weekliks.
Glycerin, Calcium Carbonate, Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Kaolin, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Cocos Nucifera (Coconut) Oil*, Citrus Aurantium Dulcis (Orange) Peel Oil*, Cetearyl Olivate, Sorbitan Olivate, Sclerocary Birrea (Marula) Seed Oil, Hydrogenated Olive Oil, Olea Europea (Olive) Fruit Oil, Olea Europea (Olive) Fruit Oil Unsaponifiables, Xanthan Gum, Astragalus Gummifer (Tragacanth) Gum, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Commiphora Wildii (Namibian Myrrh) Oil, Citric Acid, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Citrus Aurantium Amara (Petitgrain) Leaf/Twig Oil*, Limonene***, Linalool***, Geraniol***