Please choose your preferred language

English Afrikaans

Light Body Moisturiser

VIR NORMALE TOT OLIERIGE VEL / VOGTIGE WEERSOMSTANDIGHEDE

'n Ligte room geskik vir beskerming en hidrasie vir alle veltipes. Maroela Olie bevat hoogs effektiewe anti-oksidante en is ryk in omega essensiële vetsure.

100ml / 200ml

Mikrobiome:
Die room bevat prebiotika as voeding vir voordelige mikrobes ten koste van patogene. 'n Probiotika ekstrak word bygevoeg om mikrobiale bevolkings gunstig te verskuif. 'n Gebalaneerde pH van 4,5 is gunstig vir die groei van sinergistiese spesies.Aktiewe Behandeling:
Hoogs gekik vir warmer somermaande en vogtige kondisies. Geskik vir 'n vel wat nie oormatig droog is nie.
Kigelia herstel sonskade.
Maroela Olie bevat hoogs effektiewe anti-oksidante en is ryk in omega 6 essensiële vetsure wat die vel genees en diep hidreer.
Kigelia help om onewe pigmentasie te voorkom, verhelder en verferm die vel.
Masseer na n bad of stort aan die hele lyf.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Cetearyl Alcohol, Glycerin, Sodium Stearoyl Lactylate, Glyceryl Stearate Citrate, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Schinziophyton Rautanenii (Manketti) Seed Oil, Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Kigelia Africana Fruit Extract, Inulin, Xanthan Gum, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Lactobacillus Ferment, Glyceryl Caprylate, Sodium Phytate, Cymbopogon Martini (Palmarosa) Oil*, Citric Acid, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Cananga Odorata (Ylang Ylang) Flower Oil*, Vanilla Planifolia Seed Extract, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Ascorbyl Palmitate, Mentha Viridis (Spearmint) Leaf Oil*, Linalool***, Limonene***, Geraniol***