Please choose your preferred language

English Afrikaans

Hydro Moisturiser

VIR NORMALE / KOMBINASIE VEL

Probiotiese ekstrakte en prebiotiese nutriënte word ingesluit in 'n ultra versagtende, ligte Aloe basis om sensitiewe vel te kalmeer.

50ml

Die vel se immuun stelsel word gereguleer deur die mikrobe wat in en op die vel leef. Hydro Moisturiser gebruik pre-en probiotiese ekstrakte in 'n ultra – sagte formulering om voordelige mikrobes te begunstig. Goed gebalanseerde vel mikrobiome het 'n verbeterde vogretensie tot gevolg en die vel vertoon plomp en gesond.
Hyaluronsuur word ingesluit om bevogtiging aan te moedig.Sleutel Aktiewes:
Prebiotika – Inulin en alfa-glucan oligosakkariede verbeter droogheid en rooiheid en verminder irritasie in n sensitiewe vel. Prebiotikas bevoordeel die groei van voordelige mikrobe.
Probiotika – Hydro Moisturiser gebruik 'n ekstrak van probiotiese Lactobacillus spesies. Die ekstrak verbeter voordelige mikrobiale bevolkings op die vel. Die oorkoepelende uitwerking is om vel toestand te versterk en die vel uit te plomp deur die verbetering van bevogtiging en T-strook aktiwiteit.
Gebruik ligte drukbewegings vir aanwending aan gesig, nek en décolleté soggens en saans, na reiniging en verfrissing.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Squalane, Glyceryl Stearate Citrate, Glyceryl Stearate, Glycerin, Cetearyl Alcohol, Sodium Stearoyl Lactylate, Inulin, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Lactobacillus Ferment, Dehydroxanthan Gum, Bisabolol, Sodium Phytate, Glyceryl Caprylate, Sodium Hyaluronate, Ascorbyl Palmitate, Tocopherol, Sodium Anisate, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Citric Acid, Lactic Acid, Levulinic Acid, Sodium Levulinate, Dehydroacetic Acid, Aqua, Vanillin, Gamma Decalactone