Please choose your preferred language

English Afrikaans

Hand Cream

VIR ALLE VELTIPES

Maroela Olie voed die vel sonder om 'n vetterige neerslag te vorm. Rooibos word bygevoeg vanweë sy natuurlike vermoë om te beskerm.

50ml

Mikrobiome:
Hande word voortdurend van goeie mikrobes gestroop weens blootstellimg aan sterk chemiese wasmiddels. Baie van hierdie ontsmettende handwasmiddels dood alle mikrobes. Hierdie handeroom bevat prebiotika as voeding vir voordelige mikrobes ten koste van patogene. 'n Probiotiese ekstrak word bygevoeg om mikrobiale bevolkings gunstig te verskuif. Dit is pH gebalanseerd op 4,5 en begunstig die groei van sinergistiese spesies.Aktiewe Behandeling:
Maroela Olie bevat hoogs effektiewe anti-oksidante en is ryk in omega 6 essensiële vetsure wat die vel genees en diep hidreer.
Kigelia help om onewe pigmentasie te voorkom, verhelder en verferm die vel.
Rooibos verminder melatoniene pigmentasie en het uitstekende teen verouderings en anti-oksidant eienskappe.
Masseer in hande na was. Gebruik so dikwels as benodig.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Glycerin, Glyceryl Stearate, Sodium Stearoyl Lactylate, Glyceryl Stearate Citrate, Cetearyl Alcohol, Inulin, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Kigelia Africana Fruit Extract, Xanthan Gum, Cetyl Alcohol, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Glyceryl Caprylate, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Cymbopogon Martini (Palmarosa) Oil*, Sodium Phytate, Citric Acid, Pelargonium Graveolens (Rose Geranium) Oil*, Tocopherol, Eriocephalus Punctulatus (Cape Chamomile) Oil, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Ascorbyl Palmitate, Cananga Odorata (Ylang Ylang) Flower Oil*, Mentha Viridis (Spearmint) Leaf Oil*, Gamma Decalactone, Linalool***, Limonene***, Citronellol*** , Geraniol***