Please choose your preferred language

English Afrikaans

Gel Cleanser

VIR ALLE VELTIPES

'n Tintelende skuimwas wat diep reinig sonder uitdroging. Ment olies verfris en bevorder mikro – sirkulasie wat bydra tot die uitskakeling van toksienes. Ekstrak van Afrika Aloe versterk kalmerende eienskappe.

100ml / 200ml

Mikrobiome:
Daar is 'n komplekse ekosisteem van lewende mikrobes op die oppervlak van die vel. Die metode van velreiniging is een van die belangrikste bydraende faktore om 'n gesonde mikrobiese omgewing te verseker. Die insluiting van ultra-matige benatters stroop nie die natuurlike lipied beskermingslaag van die vel nie. Skerp reiniging stel die vel bloot aan nie-voordelige mikrobes wat veroudering versnel.Aktiewe Behandeling:
Die tintelende skuimwas diepreinig sonder uitdroging van die vel.
Afrika Aloe Vera bevat anti-inflammatoriese eienskappe en reguleer immuunfunksie.
Matige, bioafbreekbare, plant -gebaseerde skuimmiddels skep 'n luukse skuim wat verfris en stimuleer sonder om die vel te stroop of uit te droog.
Ment, karwy en roosmaryn verleen 'n kenmerkende vars geur.
Vorm 'n skuim met warm water, masseer met ligte bewegings oor die gesig en décolleté. Spoel deeglik af. Druk droog.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Decyl Glucoside, Glycerin, Coco-Glucoside, Glyceryl Oleate, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Xanthan Gum, Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Salicylic Acid, Glyceryl Caprylate, Mentha Viridis (Spearmint) Leaf Oil*, Levulinic Acid, Sodium Levulinate, Aqua (Water), Mentha Piperita (Peppermint) Leaf Oil*, Citric Acid, Carum Carvi (Caraway) Leaf Oil, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Rosmarinus Officinalis (Rosemary) Leaf Oil*, Limonene***