Please choose your preferred language

English Afrikaans

Make-up Remover

VIR ALLE VELTIPES

Die water-basis, ultra-ligte emulsie verwyder grimering sonder enige irritasie van die vel. Jojoba olie hidreer die vel terwyl Aloe Vera kalmerende uitwerking het.

100ml

Mikrobiome:
Die sagwerkende grimering verwyderaar sal nie die vel se natuurlike lipied laag of oppervlak mikrobe versteur nie. Die pH is ooreenstemmend met die van die vel.Aktiewe Behandeling:
Byvoeging van Aloe Vera bied kalmerende en helende eienskappe.
Jojoba Olie laat die vel verfyn en gehidreer.
Wend liggies aan oog-en gesig areas om grimering en onsuiwerhede te verwyder. Spoel af met warm water.
Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Glycerin, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Lauryl Glucoside, Cetearyl Alcohol, Sesamum Indicum (Sesame) Seed Oil*, Glyceryl Stearate, Macadamia Ternifolia (Macadamia) Seed Oil, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Citrus Aurantium Dulcis (Orange) Peel Oil*, Stearic Acid, Cymbopogon Martini (Palmarosa) Oil*, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Boswellia Carterii (Frankincense) Oil, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Ascorbyl Palmitate, Citric Acid, Santalum Album (Sandalwood) Wood Oil, Limonene***, Linalool***, Geraniol***