Please choose your preferred language

English Afrikaans

Eye & Lip Cream

VIR ALLE VELTIPES / FYN OOGLYNTJIES

'n Ryk room, gepak met aktiewes om die vel om die oog en lipareas te beskerm. Hyaluronsuur hidreer en n kombinasie van anti-oksidante beveg tekens van veroudering.

15ml

Mikrobiome:
Gevul met prebiotika om voordelige mikrobe te voed en 'n probiotiese ekstrak om mikrobiese bevolkings tot voordeel van die vel te verskuif. Kremetart vrugtepulp is ingesluit omdat dit hoog is in essensiële mikro -nutriënte vir bakterieë en bevat meer as 50% prebiotiese vesel. Dit bied aan voordelige mikrobes 'n beskikbare voedselbron en skep dus 'n gunstige omgewing om pro-verouderings spesies te beperk. Die produk is pH gebalanseerd en bevat bestanddele wat die natuurlike lipied bufferlaag naboots. Hierdeur word die omgewing vir voordelige mikrobe versterk.Aktiewe Behandeling:
'n Hoogs effektiewe produk vir die behandeling van alle pobleme rondom die oog area.
Geskik vir selfs hoogs sensitiewe velle weens die insluiting van hoë vlakke Aloe Vera ekstrak wat bevog , genees en inflammasie verminder.
Lae molekulêre massa Hyaluronsuur bevogtiging skep 'n onmiddellike plomping wat die voorkoms van lyne en plooie verminder.
Die verligtings effek van Kigelia help om donker kringe en skaduwees te verminder terwyl die kalmerende olies van Kamille en Laventel die vel helder, glansend en sag laat.
Wend 'n klein hoeveelheid twee maal daagliks aan die vel om die oë ,voor bevogtiging.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Glycerin, Glyceryl Stearate Citrate, Sucrose Stearate, Inulin, Lactobacillus Ferment, Sodium Stearoyl Lactylate, Cetearyl Alcohol, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Calodendrum Capense (Yangu) Seed Oil, Schinziophyton Rautanenii (Manketti) Seed Oil, Olea Europea (Olive) Leaf Extract, Xanthan Gum, Rosa Rubigonosa (Rosehip) Fruit Oil*, Sodium Hyaluronate, Kigelia Africana Fruit Extract, Adansonia Digitata (Baobab) Fruit Extract*, Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Bisabolol, Benzyl Alcohol, Vitis Vinifera (Grape) Seed Extract, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Dehydroacetic Acid, Sodium Phytate, Pelargonium Graveolens (Rose Geranium) Oil*, Ascorbyl Palmitate, Citric Acid, Eriocephalus Punctulatus (Cape Chamomile) Leaf Oil, Tocopherol, Lavandula Angustifolia (Lavender) Oil*, Geraniol***, Linalool***, Citronellol***