Please choose your preferred language

English Afrikaans

Dry Skin Trial Pack

VIR DROË VEL

'n Seleksie van 6 miniatuur produkte, geskik vir reis ,as geskenk of om 'n reeks te beproef.

Stel bevat:10ml Cream Cleanser
10ml Gel Cleanser
5ml Rich Moisturiser
5ml Ultra Moisturiser
10ml Microderm Exfoliator
10ml Cream Mask
Verwys na die bestanddele lys op elke individuele produk bladsy.