Please choose your preferred language

English Afrikaans

Cream Mask

VIR VOLWASSE / DROË VEL

'n Masker om droë vel te voed en te streel. Ideaal vir verouderende, moeë, oorspanne of dowwe vel.

50ml

Mikrobiome:
Hierdie masker bevat prebiotika as voeding vir gunstige mikrobes en probiotiese ekstrakte om mikrobiale bevolkings ten gunste van die vel te verskuif.Aktiewe Behandeling:
'n Diep hidrerende en versagtings masker met 'n sterk regeneratiewe aksie om die effek van veroudering te versag en sigbaarheid van lyne en plooie te verminder.
Hoëv vlakke van lae molekulêre massa Hyaluronsuur bied intense bevogtiging en volheid.
Kigelia verhoog kollageen produksie vir sigbare verheldering, verligting en ferming.
Wend n ruim laag aan skoon ,droë vel.Laat droogword vir ten minste 5-10 minute . Verwyder met n spons of katoen lap en warm water .
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Cocos Nucifera (Coconut) Oil*, Glycerin, Caprylic/Capric Triglyceride, Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Glyceryl Stearate, Sucrose Stearate, Glyceryl Stearate Citrate, Cetearyl Alcohol, Inulin, Sodium Stearoyl Lactylate, Panthenol, Ascorbyl Palmitate, Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Kigelia Africana Fruit Extract, Pelargonium Graveolens (Rose Geranium) Oil*, Lactobacillus Ferment, Salicylic Acid, Xanthan Gum, Sodium Hyaluronate, Alpha-Glucan Oligosaccharide, Citric Acid, Olea Europaea (Olive) Leaf Extract, Sodium Phytate, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Cymbopogon Martini (Palmarosa) Oil*, Tocopheryl Acetate, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Cananga Odorata (Ylang Ylang) Flower Oil*, Linalool**, Citronellol**, Geraniol**, Limonene**