Please choose your preferred language

English Afrikaans

Cocoa Exfoliator

VIR ALLE VELTIPES

'n Onweerstaanbare afskilferings ervaring geskik vir alle veltipes. Fyn kakao partikels poleer en verfyn die veloppervlak. Natuurlike Afrika Olies bied glybaarheid en voeding.

50ml

Aktiewe Behandeling:
Kakao word in groot hoeveelhede gebruik vanweë sy afskilferings aksie en vermoë om te versag en te smeer.
Maroela en Manketti Olies voed en bekerm, verhoed dat die vel gestroop voel.
Masseer liggies in n droë vel, voeg water by soos benodig word om glybaarheid te verbeter.
Glycerin, Sucrose, Theobroma Cacao (Cocoa) Powder*, Sesamum Indicum (Sesame) Seed Oil*, Cocos Nucifera (Coconut) Oil*, Cetearyl Olivate, Sorbitan Olivate, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Schinziophyton Rautanenii (Manketti) Seed Oil, Pelargonium Graveolens (Rose Geranium) Oil*, Vanilla Planifolia Seed Extract, Citric Acid, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Vanilla Planifolia Oil, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Cananga Odorata (Ylang Ylang) Flower Oil*, Linalool***, Citronellol***, Geraniol***