Please choose your preferred language

English Afrikaans

Clay Mask

VIR ALLE VELTIPES / DETOKS

Kaolin en Bentonite klei onttrek onsuiwerhede en toksiene wat verbandhou met omgewings - en dieët besoedeling. Olyfblaar Ekstrak beveg omgewings stress en hidreer moeë vel.

50ml

Aktiewe Behandeling:
Effektiewe onttrekking van toksiene. Kaolin en Bentonite Klei is matig afskilferend. Dit bind aan swaar metaal toksienes en onsuiwerhede wat verband hou met omgewings – en dieet besoedeling en onttrek dit uit die vel.
Olyfblaar Olie verbeter elastisiteit en hidreer moeë vel.
Rooibos Ekstrak dra by tot detoksifikasie vanweë die sterk anti-oksidante eienskappe.
Wend n ruim laag aan die gesig en décoletté . Laat droogword vir 5-10 minute. Verwyder met 'n spons of sagte katoen lap en warm water.
Aspalathus Linearis (Rooibos) Leaf Extract*, Glycerin, Kaolin, Cocos Nucifera (Coconut) Oil*, Bentonite, Butyrospermum Parkii (Shea) Butter*, Cetearyl Olivate, Sorbitan Olivate, Hydrogenated Olive Oil, Olea Europea (Olive) Fruit Oil, Olea Europea (Olive) Fruit Oil Unsaponifiables, Olea Europaea Leaf Extract, Aloe Barbadensis (Aloe Vera) Leaf Extract*, Lavandula Angustifolia (Lavender) Oil*, Canaga Odorata (Ylang Ylang) Flower Oil*, Citric Acid, Eriocephalus Punctulatus (Cape Chamomile) Oil, Benzyl Alcohol, Dehydroacetic Acid, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Mentha Viridis (Spearmint) Leaf Oil*, Linalool***, Limonene***