Please choose your preferred language

English Afrikaans

Body Oil

VIR ALLE VELTIPES / REKMERKE

'n Luukse velbehandeling. Jojoba Olie bied intense voeding terwyl Kremetart en Maroela noodsaaklike omegas en anti-oksidante bydra. Word vinnig geabsorbeer en laat die vel fluweelsag sonder enige vetterigheid.

100ml

Aktiewe Behandeling:
Hierdie luukse lyfolie is diep voedend sonder om vetterig te wees. Hoog in Vitamien E en omega olies ,behandel en knap die vel op.
Kalahari Spanspek Olie word gebruik vir sy hoë omega inhoud.
Maroela Olie dra by tot genesing en is hoog in anti-oksidante en omega -6 vetsure.
Juniper, Patchouli an Palmarosa bied 'n aangename bitter sitrusgeur.
Wend aan hele lyf na 'n bad of stort .Alternatiewelik kan 'n proppie vol by badwater gevoeg word.
Simmondsia Chinensis (Jojoba) Seed Oil*, Prunus Armeniaca (Apricot) Kernel Oil*, Sclerocarya Birrea (Marula) Seed Oil, Hydrogenated Vegetable Oil, Citrullus Lanatus (Kalahari Melon) Seed Oil, Lavandula Angustifolia (Lavender) Oil*, Pogostemon Cablin (Patchouli) Oil*, Juniperus Communis (Juniper Berry) Oil*, Cymbopogon Martini (Palmarosa) Oil*, Tocopherol, Helianthus Annuus (Sunflower) Seed Oil, Citrus Aurantium Amara (Petitgrain) Leaf/Twig Oil*, Linalool***, Geraniol***, Limonene***