Please choose your preferred language

English Afrikaans

Ons reekse

Ons premium probiotiese reeks en die wêreld se mees gevorderde probiotiese anti-verouderings produkte.

Organiese en probiotiese aktiewe bestanddele wat reaktiewe vel genees en kalmeer.

Ons kern organiese reeks met probiotiese ondersteuning om jou vel se mikrobiome te bevorder.

I AM PROBIOTIC

Probiotika is lewende mikrobes wat goed is vir jou. Hulle mag dalk reeds gebruik word vir dermgesondheid maar is ewe relevant vir vel.

Die Esse Skincare laboratorium ontwikkel nuwe probiotika wat die mikrobiale ekologie op die vel kan verskuif ten gunste van ‘n diverse ekosisteem wat gesond genoeg is om jou te beskerm teen patogene en die spoed van inflammasie verwante veroudering kan vertraag.

Esse produkte voer die vel met lewende probiotiese mikrobes wat pro-verouderings spesies uitkompeteer en voed die vel met prebiotiese nutriënte tot voordeel van mikrobes wat die mikrobiale ekologie van die vel verbeter.

Sintetiese chemikalieë besoedel die ekosisteem van die vel, ons produkte is organies gesertifiseer deur Ecocert. Ons glo dat bedagte produkte ‘n treë vorentoe is na ‘n volhoubare en beeldskone toekoms.

PRODUK VOORSKOU

Probiotiese Velsorg

Esse verskil. Ons skep n omgewing op die vel wat die groei van voordelige mikrobes begunstig.

Ons Vennote

Instagram